
BOER AMERIKA EP1-PLANT SEISOEN
Jul 9, 2025 #agricultural #farming
#agricultural #farming
Welkom by Boer Amerika Episode 1!
Hier vat ek julle saam deur ons plant seisoen op n mielie en sojaboon plaas in die Mississippi Delta.
Kyk hoe ons as n Suid-Afrikaanse span saam ons baas die plant seisoen aanpak,en as jy van die video hou,deel dit gerus!
Elke bietjie ondersteuning word baie waardeur!
Boer Amerika groete!
@JohnDeere
